Bruce Corbitt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bruce Corbitt
Bruce photo 1.jpg
Mens
GeslagManlikWysig
Land van burgerskapVerenigde State van AmerikaWysig
Geboorte naamBruce Kendall CorbittWysig
Gegewe naamBruceWysig
VanCorbittWysig
Geboortedatum22 Desember 1962Wysig
GeboorteplekDallasWysig
Sterfdatum25 Januarie 2019Wysig
Manier van doodnatuurlike oorsakeWysig
Doodsoorsaakesofageale kankerWysig
MoedertaalEngelsWysig
TaalbeheersingEngelsWysig
BeroepsangerWysig
Lid vanRigor Mortis, Rigor MortisWysig
Genrethrash metaalWysig
Plate-etiketCapitol Records, Housecore RecordsWysig
Werksperiode (begin)1986Wysig
Werksperiode (einde)2017Wysig
Mediese kondisieesofageale kankerWysig
InstrumentstemWysig

Bruce Kendall Corbitt (Desember 22, 1962 – Januarie 25, 2019) was 'n was 'n Amerikaanse swaar metal-sanger van Dallas, Texas, mees bekend as die voorsanger vir Rigor Mortis en Warbeast. Sy aggressiewe singstyl was vir die eerste keer gehoor op Rigor Mortis se debuutalbum, wat in 1988 deur Capitol Records vrygestel is. Die album word beskou as 'n landmerk van spoedmetaal, en die groep is een van die eerste van sy soort om 'n groot etiket vrylating te hê.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. McPhate, Christian (September 16, 2016). “Rigor Mortis Re-Releases Lost Demo of Their Legendary First Recording”.