Bruinysterhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bruinysterhout
S.A. nasionale nommer: 501
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiospermae
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Salicaceae
Genus: Homalium
Spesie: H. dentatum
Binomiale naam
Homalium dentatum
Warb., 1893
Sinonieme

(en) Brown ironwood[1]

Die Bruinysterhout (Homalium dentatum) is 'n groot Afromontane woudboom wat vanaf Port St. Johns tot in die noordelike Drakensberge en ook in die hooglande van Zimbabwe voorkom. Hulle kom aan woudrande en beboste klowe voor. Die blare is amper rond.

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 167. ISBN 978-1-77007-759-1. 

Sien ook[wysig | wysig bron]