Buck Kartalian

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Buck Kartalian
Geboorte (1922-08-13)13 Augustus 1922
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 24 Mei 2016 (op 93)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Buck Kartalian (13 Augustus 1922 – 24 Mei 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cool Hand Luke (1967), Planet of the Apes (1968), Conquest of the Planet of the Apes (1972), en The Rock (1996).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1967: Cool Hand Luke
  • 1968: Planet of the Apes
  • 1968: The Acid Eaters
  • 1969: Women for All Reasons
  • 1972: Conquest of the Planet of the Apes
  • 1973: Please Don't Eat My Mother!
  • 1996: The Rock

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1976: Monster Squad

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1976: The Great NBC Smilin' Saturday Mornin' Parade

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]