Buffalopark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Buffalopark
Ligging Oos-Londen, Suid-Afrika
Koördinate 33°0′24.14″S 27°55′09.72″O / 33.0067056°S 27.9193667°O / -33.0067056; 27.9193667Koördinate: 33°0′24.14″S 27°55′09.72″O / 33.0067056°S 27.9193667°O / -33.0067056; 27.9193667
Kapasiteit 20 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Huurders

Buffalopark is 'n krieketstadion in Oos-Londen, Suid-Afrika. Dit is een van die tuisvelde van die Warriors-krieketspan (voorheen die Grens-krieketspan). Die stadion kan tot 20 000 toeskouers huisves.

'n Enkele toetswedstryd is vanaf 18 tot 21 Oktober 2002 hier aangebied (Suid-Afrika teen Bangladesj). Daar is egter reeds verskeie Internasionale eendagwedstryde hier gespeel.[1] Buffalopark is tydens die Krieketwêreldbeker 2003 vir drie wedstryde ingespan.

Die stadion was voorheen as die Mercedes-Benz Park bekend, danksy 'n borgskap deur die Duitse motorvervaardiger.

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Krieketwêreldbeker 2003[wysig | wysig bron]

Groepfase
16 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Nederland Nederland
142/9 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Engeland Engeland
144/4 (23.2 boulbeurte)
Engeland wen met 6 paaltjies
Buffalopark, Oos-Londen, Suid-Afrika
Groepfase
27 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
254/8 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Kanada Kanada
136/5 (50 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 118 lopies
Buffalopark, Oos-Londen, Suid-Afrika
Super Ses
15 Maart 2003

Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
256/5 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
182 (41.5 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 74 lopies
Buffalopark, Oos-Londen, Suid-Afrika

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Buffalo Park". Cricinfo. Besoek op 20 Februarie 2019.