Buffelspruit-natuurreservaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Buffelspruit Natuurreservaat)
Spring na: navigasie, soek
Buffelspruit-natuurreservaat
Provinsie Oos-Kaap
Naaste dorp Aliwal-Noord
Ligging van Buffelspruit-natuurreservaat op 'n kaart (Suid-Afrika)
Buffelspruit-natuurreservaat
Buffelspruit-natuurreservaat
Koördinate: 30°42′18″S 26°43′52″O / 30.70500°S 26.73111°O / -30.70500; 26.73111Koördinate: 30°42′18″S 26°43′52″O / 30.70500°S 26.73111°O / -30.70500; 26.73111
Oppervlak 6.22 km2[1]
Bestuursliggaam Maletswai Plaaslike Munisipaliteit

Buffelspruit-natuurreservaat is 'n klein natuurreservaat in die verre noorde van die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

Die ingangshek is by 30°41′15″S 26°43′14″O / 30.68750°S 26.72056°O / -30.68750; 26.72056.

Die grasvlakte van die reservaat beslaan 'n area van 6.22 km2[1] langs die Kraairivier, aangrensend aan die dorp Aliwal-Noord. Dit word besit en bestuur deur die Maletswai Plaaslike Munisipaliteit en is die hele jaar oop.

Direk teenaan die reservaat se grensdraad is ook 'n kleingeweerskietbaan geleë, wat hoofsaaklik deur die plaaslike polisietak gebruik word vir skietopleiding. Vir besoekers aan die baan is die idee natuurlik om na 'n papierteiken te skiet en nie enige van die vrylopende wildsbokke te probeer raakskiet nie.

Dierelewe[wysig | wysig bron]

Die volgende wildsoorte is gereeld te sien in die reservaat:

Verwysings[wysig | wysig bron]