Buffelsrivier (KwaZulu-Natal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die artikel handel oor die Buffelsrivier in KwaZulu-Natal, vir ander gebruike, sien Buffelsrivier.
Buffelsrivier - Mzinyathi
Die Buffelsrivier by Rorke's Drift (1882)
Die Buffelsrivier by Rorke's Drift (1882)
Oorsprong Volksrust (Suid-Afrika)
Monding naby Nkandla in die Tugelarivier
Stroomgebied KwaZulu-Natal
Buffelsrivier is in KwaZulu-Natal
Buffelsrivier
Buffelsrivier
Ligging van die Buffelsrivier in KwaZulu-Natal


Die Buffelsrivier of Mzinyathi is die grootste sytak van die Tugelarivier in Suid-Afrika. Die bron is die Majubaberg, die "berg van duiwe" in Zoeloe, wat noord van Volksrust naby die grens tussen Mpumalanga en KwaZulu-Natal geleë is. Dit vloei suidwaarts verby Newcastle, draai dan suidoos verby Rorke's Drift waarna dit by die Tugelarivier[1] by Ngubevu (naby Nkandla) aansluit.

Gedurende die negentiende eeu was die rivier deel van die grens tussen Zoeloeland en die kolonie van Natal.

Verwysings[wysig | wysig bron]