Bulbinella barkerae
Voorkoms
Bulbinella barkerae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. barkerae
|
Binomiale naam | |
Bulbinella barkerae P.L.Perry, (1987)
| |
Sinonieme | |
|
Die Bulbinella barkerae is 'n katstert wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Caledon tot Bredasdorp voor.