Bunny Yeager

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bunny Yeager
Bunny Yeager in 2012
Gebore
Linnea Eleanor Yeager

13 Maart 1929
Wilkinsburg, Pennsylvania, VSA
Sterf25 Mei 2014
North Miami, Florida, VSA
NasionaliteitVerenigde State van Amerika
BeroepFotograaf, skrywer, model

Linnea Eleanor Yeager (13 Maart 192925 Mei 2014), bekend as Bunny, was 'n Amerikaanse fotograaf en model. Sy is veral bekend vir haar foto's van Bettie Page vir Playboy Magazine en vir foto's van naakte vroue gedurende die 1960's. Yeager is in Wilkinsburg, Pennsylvania gebore. Sy is op 85-jarige ouderdom aan hartversaking in Miami, Florida oorlede.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]