Burt Mustin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Burt Mustin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Burton Hill Mustin
Geboorte (1884-02-08)8 Februarie 1884
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 28 Januarie 1977 (op 92)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Burt Mustin (8 Februarie 1884 – 28 Januarie 1977) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Lusty Men (1952) en in die televisiereekse The Great Gildersleeve (1954), The Twilight Zone (1959), en Ichabod and Me (1961).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1952: The Lusty Men

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1954: The Great Gildersleeve
  • 1954: The Lone Wolf
  • 1957: Date with the Angels
  • 1959: The Twilight Zone
  • 1961: Ichabod and Me
  • 1971: The Funny Side

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1975: Love Nest

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2010: Working with Lucy: A Conversation with James E. Brodhead

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]