Buyelwa Mafaya

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Buyelwa Mafaya is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die African National Congress en sedert 27 Augustus 2018 speaker van die metropolitaanse raad van Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.[1] Sy vervang Jonathan Lawack van die Demokratiese Alliansie wat na 'n mosie van wantroue uit die amp verwyder is.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "Nuwe burgemeester vir Nelson Mandelabaai". Maroela Media. 27 Augustus 2018. Besoek op 27 August 2018.