Buzi-baber

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Buzi-baber
Bewaringstatus

Gebrekkige data (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Siluriformes
Familie: Claroteidae
(Bleeker 1862)[1]
Genus: Amarginops
(Nichols & Griscom, 1917)[2]
Spesie: A. hildae
Binomiale naam
Amarginops hildae
(Bell-Cross, 1973)[3][4]

Die Buzi-baber (Amarginops hildae) is 'n varswater vis wat inheems is aan die Buzirivier in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Buzi grunter.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis olyfgroen en is amper wit aan die onderkant en word 118 mm lank. Die stertvin is gevurk en die vetvin is klein. Die kop is plat aan die onderkant met 'n wye snoet en daar is vier pare baarde om die mond. Die oë is groot.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in rotsagtige areas vol water varings in vinnig vloeiende water.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. uBio (en)
  2. Nichols, J. T. & L. Griscom, 1917. Fresh-water fishes of the Congo basin obtained by the American Museum Congo expedition, 1909-1915. Bull. Am. Mus. Nat. Hist. v. 37 (art. 25): 653-756, Pls. 64-83.
  3. BioLib (en)
  4. Bell-Cross, G., 1973. The fish fauna of the Buzi River system in Rhodesia and Moçambique. Arnoldia (Rhod.) v. 6 (núm. 8): 1-14.

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]