Lady Frere

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cacadu)
Spring na: navigasie, soek
Lady Frere
Cacadu
Ligging van Lady Frere op 'n kaart (Oos-Kaap)
Lady Frere
Lady Frere
Koördinate: 31°41′0″S 27°14′0″O Koördinate: 31°41′0″S 27°14′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Chris Hani
Plaaslike Munisipaliteit Emalahleni
Oppervlak
 - Land 21,37 km² (8,3 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 2 510
 - Digtheid 117/km² (303/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 5410

Lady Frere, is 'n dorp in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Die naam Lady Frere is 'n vernoeming na die vrou van goewerneur sir Bartle Frere.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die dorp is in 1879 gestig op die oewers van die Cacadurivier. Die eerste erwe is in 1882 verkoop. Die naam is verander na Cacadu in 1976 toe die Transkei onafhanklik geword het, maar heet steeds Lady Frere.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]