Gaan na inhoud

Cai Zhenhua

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Cai Zhenhua
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapVolksrepubliek ChinaWysig
Naam in moedertaal蔡振华Wysig
Familie naamTsaiWysig
Geboortedatum3 September 1961Wysig
GeboorteplekWuxiWysig
Beroeptafeltennis spelerWysig
Alma materNanjing Sport InstituteWysig
Lid van politieke partyKommunistiese Party van SjinaWysig
Sporttafeltennis, pluimbalWysig
Deelgeneem aan1982 Asian GamesWysig
Hierdie is 'n Chinese naam; die van is Cai.

Cai Zhenhua (Vereenvoudigde Chinees: 蔡振华; Tradisionele Chinees: 蔡振華; Pinyin: Cài Zhènhuá; gebore 3 September 1961 in Wuxi, Jiangsu) is 'n voormalige manstafeltennisspeler uit China. Hy is 'n voormalige adjunk-direkteur van die staat se algemene administrasie van sport en die uitgetrede president van die Chinese Voetbalvereniging, die Chinese Pluimbalvereniging en die Chinese Tafeltennisvereniging.[1][2][3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 5 September 2017.
  2. 中国羽协换届选举 蔡振华当选主席副主席共24人
  3. 蔡振华任中国乒协主席 18副主席辅佐欲续辉煌