Callan McAuliffe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Callan McAuliffe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Callan Ryan Claude McAuliffe
Geboorte 24 Januarie 1995 (1995-01-24) (26 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Callan McAuliffe (gebore 24 Januarie 1995) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flipped (2010), I Am Number Four (2011), The Great Gatsby (2013), en Robot Overlords (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2010: Flipped
  • 2011: I Am Number Four
  • 2013: The Great Gatsby
  • 2013: Beneath the Harvest Sky
  • 2014: Robot Overlords
  • 2016: Hacker
  • Glenrowan

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2008: Resistance
  • 2016: Blow Your Own Trumpet

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]