Cameron Dugmore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cameron Dugmore
Cameron Dugmore
Dugmore in 2007

Leier van die Opposisie in die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019
Premier Alan Winde
Voorafgegaan deur Khaya Magaxa

Ampstermyn
2 Augustus 2008 – 6 Mei 2009
Premier Lynne Brown
Voorafgegaan deur Whitey Jacobs
Opgevolg deur Sakkie Jenner

Ampstermyn
30 April 2004 – 2 Augustus 2008
Premier Lynne Brown
Ebrahim Rasool
Voorafgegaan deur André Gaum
Opgevolg deur Yousuf Gabru

Persoonlike besonderhede
Gebore Cameron Muir Dugmore
16 September 1963
Politieke party African National Congress
Eggenoot/eggenote Melanie Lue
Kind(ers) 3

Cameron Dugmore (gebore 16 September 1963) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die African National Congress.

Dugmore was van April 2004 tot Augustus 2008 die Wes-Kaapse Minister van Onderwys, en van Augustus 2008 tot Mei 2009 die Wes-Kaapse Minister van Sport en Kultuur. Hy dien tans as die Leier van die Opposisie in die Wes-Kaapse Provinsiale Wetgewer.

Hy is getroud met Melanie Lue en hulle het twee dogters en 'n seun.