Cannes-rolprentfees 1993

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
 Ausuebende Audiovision.png Cannes-rolprentfees 1993 

Datum 13-24 Mei 1993
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Jeanne Moreau
Getal prente  23 (In Kompetisie)
25 (Un Certain Regard)
10 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  My Favorite Season
Afsluitingsfliek  Toxic Affair
Palme d'Or  Farewell My Concubine

Die 46ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-24 Mei 1993 gehou. Die Franse regisseur en vervaardiger Louis Malle was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 58 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

Die rolprente Farewell My Concubine (Ba wang bie ji) van die regisseur Chen Kaige en The Piano van Jane Campion het die Palme d'Or gedeel.[1][2] Die fees is geopen met André Téchiné se My Favorite Season en afgesluit met Toxic Affair van Philomène Esposito.[3][4][5]

Belangrikste fliekpryse[wysig | wysig bron]

David Thewlis 2008.jpg
David Thewlis (beste akteur).
Holly Hunter Met Opera 2010 Shankbone.jpg
Holly Hunter (beste aktrise).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'Or Farewell My Concubine (Ba wang bie ji)
The Piano
Chen Kaige
Jane Campion
China
Nieu-Seeland
Grand Prix Faraway, So Close! (In weiter Ferne, so nah!) Wim Wenders Duitsland
Caméra d'Or The Scent of Green Papaya (Mùi du du xanh) Tran Anh Hung Frankryk, Viëtnam
Jurieprys Raining Stones
The Puppetmaster (Xi meng ren sheng)
Ken Loach
Hou Hsiao-Hsien
Brittanje
Taiwan
Un Certain Regard Latcho Drom Tony Gatlif Frankryk
Kortfilm-Palme d'Or Coffee and Cigarettes Jim Jarmusch VSA

Ander pryse[wysig | wysig bron]

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Mike Leigh Naked Brittanje
Beste draaiboek Michel Blanc Dead Tired (Grosse Fatigue) Frankryk
Beste akteur David Thewlis Naked Brittanje
Beste aktrise Holly Hunter The Piano Nieu-Seeland

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Awards 1993 : All Awards". Besoek op 10 Desember 2013. 
  2. "1993 Cannes Film Festival". Besoek op 10 Desember 2013. 
  3. "Will French Film Queens Deneuve, Adjani Get Along? No Cannes Do". Chicago Tribune. 14 Mei 1993. Besoek op 10 Desember 2013. 
  4. "Cannes Goods". Chicago Tribune. 30 Mei 1993. Besoek op 10 Desember 2013. 
  5. Rockwell, John (14 Mei 1993). "At Cannes, More Of Everything, Including Films". The New York Times. Besoek op 10 Desember 2013. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]