Canon EF 600mm lens

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Canon EF 600mm is 'n supertelefotolens gemaak deur Canon Inc. Die lens het 'n EF-passing wat werk met die EOS lyn van kameras.

  • Die f/4L USM lens is in November 1988 vrygestel teen 923,000 jen.[1]
  • Die f/4L IS USM lens is in September 1999 vrygestel (1,290,000 jen).[2]
  • Die f/4L IS USM II lens is in Februarie 2011 aangekondig (VS$12,999 teen vrystelling, nou VS$11,499).[3][4]

Spesifikasies[wysig | wysig bron]

Eienskap f/4L USM f/4L IS USM f/4L IS II USM
Illustrasie→

Canon EF 600.jpg

Sleutelfunksies
Volraam versoenbaar Yes Ja
Beeldstabiliseerder No Nee Yes Ja
Omgewingsverseëling Yes Ja
Ultrasoniese motor Yes Ja
Stapmotor No Nee
L-reeks Yes Ja
Diffraksie Optika No Nee
Makro No Nee
Tegniese data
Fokusafstand 600 mm
Lensopening (maks/min) f/4 / f/32
Konstruksie 9 elemente / 8 groepe 17 elemente / 13 groepe 16 elemente / 12 groepe
Aantal diafragmalemme 8 9 (ronde lensopening)
Kortste fokusafstand 6 m (17.95 vt) 5.5 m (16.45 vt) 4.5 m (14.8 vt)
Maks. vergroting 0.11x 0.12x 0.15x
Horisontale sighoek 3°30'
Vertikale sighoek 2°20'
Diagonale sighoek 4°10'
Fisiese data
Massa 6000 g (212.4 oz) 5360 g (189.8 oz) 3920 g (138.8 oz)
Maksimum diameter 167 mm (6.6") 168 mm (6.6")
Lengte 456 mm (17.9") 448 mm (17.6")
Filter diameter 48 mm (agter)
Bybehore
Lenskissie ? 600 600B
Lenskappie ? ET-160 ET-160 (WII)
Lensdoppie ? E-185 E-185B
Kleinhandelinligting
Vrygestel in November 1988 September 1999 Junie 2011
Tans in produksie? No Nee Yes Ja
± Verkoopsprys in jen 923,000 1,290,000 (met kissie en kappie) $11,499.00
Canon EF 600mm f/4L IS USM II lens binne-in

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. EF600mm f/4L USM”. Canon Camera Museum. URL besoek op 2013-08-28.
  2. EF600mm f/4L IS USM”. Canon Camera Museum. URL besoek op 2013-08-28.
  3. EF600mm f/4L IS II USM”. Canon Press Release. URL besoek op 2011-02-08.
  4. EF600mm f/4L IS II USM”. Canon Camera Museum. URL besoek op 2013-08-28.