Laeveldnaguil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Caprimulgus fossii)
Jump to navigation Jump to search

Laeveldnaguil
CaprimulgusFossei.jpg
Caprimulgus fossii by Gustav Hartlaub and Otto Finsch
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. fossii
Binomiale naam
Caprimulgus fossii
Hartlaub, 1857

Die Laeveldnaguil (Caprimulgus fossii) is 'n voëlspesie in die Caprimulgidae (naguil) familie.

Dit kom hoofsaaklik suid van die ewenaar in Afrika voor. 'n Geïsoleerde spesie kom in Ekwatoriaal-Guinee en in die weste van Gaboen voor. Dit is 'n seisoenale besoeker aan die noordelike Demokratiese Republiek van die Kongo, die noorde van Tanzanië, die suide van Kenia en suidelike Uganda. Dit kom die hele jaar deur in Angola, Botswana, Burundi, Republiek van die Kongo, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Suid-Afrika, eSwatini, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Hierdie voël se geluid is 'n lang kras geluid, wat wissel tussen afwissel tusen 'n vinnige en stadige geluid.

Subspesies[wysig | wysig bron]

  • C. f. fossii
  • C. f. welwitschii
  • C. f. mossambicus
  • C. f. griseoplurus

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Caprimulgus fossii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Sien ook[wysig | wysig bron]