Carmen Silvera

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Carmen Silvera
Gebore
Carmen Blanche Silvera

(1922-06-02)2 Junie 1922
Sterf3 Augustus 2002 (op 80)
NasionaliteitEngels
BeroepAktrise
Jare aktief1962–2001

'Carmen Silvera (2 Junie 1922 – 3 Augustus 2002) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Compact (1962), Doctor Who (1963), Dad's Army (1968), en Allo 'Allo! (1982).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1962: Compact
  • 1963: Doctor Who
  • 1968: Dad's Army
  • 1973: Two Women
  • 1974: The Double Dealers
  • 1976: Maggie and Her
  • 1982: 'Allo 'Allo!

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: The Best of 'Allo 'Allo!

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]