Carter MacIntyre

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Carter MacIntyre
Carter MacIntyre 2010.jpg
Gebore
Carter Wallace MacIntyre

1979 (41–42 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur, regisseur, en skrywer
Jare aktief2001–nou

Carter MacIntyre (* 1979) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hunter Killer (2018) en in die televisiereekse Undercovers (2010) en Benched (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2018: Hunter Killer

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2007: American Heiress
  • 2010: Undercovers
  • 2014: Benched

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]