Grootblaaruiehout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cassipourea gummiflua)
Jump to navigation Jump to search

Grootblaaruiehout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. gummiflua
Binomiale naam
Cassipourea gummiflua
Tul., 1856

Die Grootblaaruiehout (Cassipourea gummiflua) is 'n immergroen boom wat tot mediumgroot kan raak. Die blare van die boom is glasend, teenoorstaande en gerangskik in kranse van drie.

Verspreiding[wysig | wysig bron]

Die boom kom voor vanaf Port St. Johns tot in KwaZulu-Natal en ook in die Chimanimaniberge.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]