Uiehout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cassipourea malosana)
Jump to navigation Jump to search

Uiehout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. malosana
Binomiale naam
Cassipourea malosana
(Baker) Alston, 1922

Die Uiehout (Cassipourea malosana) is 'n klein tot middelgroot boom. Die boom se takke groei in byna horisontale lae en gee aan die boom 'n simmetriese voorkoms.

Verspreiding[wysig | wysig bron]

Die boom kom voor noord vanaf Oos-Londen tot in Lebomboberge en ook aan die oostelike grens van Zimbabwe tot in Mosambiek.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]