Cayden Boyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cayden Boyd
Geboorte 24 Mei 1994 (1994-05-24) (25 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cayden Boyd (gebore 24 Mei 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mystic River (2003), Dodgeball: A True Underdog Story (2004), The Adventures of Sharkboy and Lavagirl 3-D (2005), en X-Men: The Last Stand (2006).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Fault
  • 2003: Mystic River
  • 2004: Dodgeball: A True Underdog Story
  • 2005: The Adventures of Sharkboy and Lavagirl 3-D
  • 2006: X-Men: The Last Stand
  • 2007: A West Texas Children's Story

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: Expecting Amish

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]