Rooivrugwitstinkhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Celtis mildbraedii)
Jump to navigation Jump to search

Rooivrugwitstinkhout
Celtis mildbraedii fruit Pigeon Valley 09 05 2010.JPG
Blare en vrugte van die Celtis mildbraedii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. mildbraedii
Binomiale naam
Celtis mildbraedii

Die Rooivrugwitstinkhout (Celtis mildbraedii) is 'n seldsame, immergroen boom in Suid-Afrika maar is meer volop verder noord. Dit groei in kuswoude en die blare is buigbaar, donkergroen en geneig om neerhangend te wees.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]