Gewone vleiloerie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Centropus burchellii)
Jump to navigation Jump to search

Gewone vleiloerie
Burchell's Coucal Centropus burchelli.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. burchellii
Binomiale naam
Centropus burchellii
Hemprich & Ehrenberg, 1833

Die Gewone vleiloerie (Centropus burchelli) is 'n standvoël wat voorkom aan die suid- en ooskus en aangrensende binneland van Suid-Afrika, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en kus van Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as Burchell's Coucal.

'n Gewone vleiloerie

Voortplanting[wysig | wysig bron]

Tussen September en Februarie word 'n groot slordige nes in 'n doringboom tussen 0,5 en 1 meter van die grond af gebou. Gewoonlik word 4 wit eiers (2 tot 5) gelê wat deur albei ouers na 14 tot 18 dae uitgebroei word.[2] Die jong voëltjies word vir die volgende drie weke deur albei ouers gevoer.

Voedsel[wysig | wysig bron]

Die Gewone vleilourie klouter deur digte bos om insekte en reptiele (soos sprinkane, slakke, paddas, akkedisse en verkleurmannetjies), asook voëls tot so groot as 'n lemoenduif te vang.[3]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Centropus superciliosus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  2. Roberts' Birds of Southern Africa. 1996. pp. 337–338. ISBN 0-620-17583-4.
  3. "Centropus burchellii (Burchell's coucal)". Besoek op 13 December 2015.