Wolftoon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ceraria namaquensis)
Jump to navigation Jump to search

Wolftoon
Ceraria namaquensis 01 ies.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. namaquensis
Binomiale naam
Ceraria namaquensis
?
Sinonieme

Portulacaria namaquensis

Die Wolftoon (Ceraria namaquensis syn. Portulacaria namaquensis Sond.) is 'n klein boom wat onmiskenbaar is. Die boom het silwerige bas en klein, bladwisselende blaartjies wat in bondels op verdwergde takkies voorkom. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys. Dit kom voor in die Noord-Kaap (Richtersveld, Gordonia en Boesmanland) en ook in die suide van Namibië.[1]

Wolftoon as 'n potplant

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2016.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]