Vlaktespekvreter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cercomela sinuata)
Jump to navigation Jump to search
Vlaktespekvreter
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Cercomela
Spesie: C. sinuata
Binomiale naam
Cercomela sinuata
(Sundevall, 1858)
Sinonieme

Emarginata sinuata

Die vlaktespekvreter (Cercomela sinuata) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël in halfdorre Karoobossies, landerye en weiveld. In die somer kom hulle op die Lesotho-hoogland voor. Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 15 cm groot en weeg 17 – 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sickle-winged Chat.

Verspreiding en leefgebied[wysig | wysig bron]

Daar is drie subspesies:

  • E. s. hypernephela: Lesotho.
  • E. s. ensifera: suidelike Namibië en westelike en sentraal Suid-Afrika.
  • E. s. sinuata: suidelike Suid-Afrika.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Cercomela sinuata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.