Ceriantharia
Ceriantharia | |
---|---|
’n Cerianthus-spesie. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | Ceriantharia
|
Subordes | |
Sien teks. |
Ceriantharia (ook silinderrose en viltkokeranemone genoem) is ’n subklas van Anthozoa wat baie soos seeanemone lyk. Hulle kom alleen voor en is begrawe in sagte sediment. Hulle woon in silinders en kan hulle daarin terugtrek; die silinders bestaan uit veselagtige materiaal wat deur organelles afgeskei word.
Silinderrose het ’n kroon van tentakels wat uit twee kranse bestaan met tentakels van verskillende groottes. Die buitenste krans het groot tentakels wat uitwaarts strek. Dit word dunner na die punte en word meestal gebruik vir die vang van kos en vir verdediging. Die kleiner, binneste tentakels word regop gehou en gebruik vir die hantering van kos en vir spysvertering.[1]
Taksonomie
[wysig | wysig bron]- Suborde Spirularia
- Familie Botrucnidiferidae Carlgren, 1912[2]
- Genus Angianthula Leloup, 1964
- Genus Atractanthula Leloup, 1964
- Genus Botruanthus McMurrich, 1910
- Genus Botrucnidiata Leloup, 1932
- Genus Botrucnidifer Carlgren, 1912
- Genus Calpanthula van Beneden, 1897
- Genus Cerianthula Beneden, 1898
- Genus Gymnanthula Leloup, 1964
- Genus Hensenanthula van Beneden, 1897
- Genus Ovanthula van Beneden, 1897
- Genus Sphaeranthula Leloup, 1955
- Familie Cerianthidae Milne-Edwards & Haime, 1852[3]
- Genus Anthoactis Leloup, 1932
- Genus Apiactis van Beneden, 1897
- Genus Bursanthus Leloup, 1968
- Genus Ceriantheomorphe Carlgren, 1931
- Genus Ceriantheopsis Carlgren, 1912
- Genus Cerianthus Delle Chiaje, 1830
- Genus Engodactylactis Leloup, 1942
- Genus Isodactylactis Carlgren, 1924
- Genus Nautanthus Leloup, 1964
- Genus Pachycerianthus Roule, 1904
- Genus Paradactylactis Carlgren, 1924
- Genus Parovactis Leloup, 1964
- Genus Peponactis van Beneden, 1897
- Genus Plesiodactylactis Leloup, 1942
- Genus Sacculactis Leloup, 1964
- Genus Solasteractis van Beneden, 1897
- Genus Synarachnactis Carlgren, 1924
- Genus Syndactylactis Carlgren, 1924
- Genus Trichactis Leloup, 1964
- Suborde Penicilaria[4]
- Familie Arachnactidae McMurrich, 1910
- Genus Anactinia Annandale, 1909
- Genus Arachnactis Sars, 1846
- Genus Arachnanthus Carlgren, 1912
- Genus Dactylactis van Beneden, 1897
- Genus Isapiactis Carlgren, 1924
- Genus Isarachnactis Carlgren, 1924
- Genus Isarachnanthus Carlgren, 1924
- Genus Isovactis
- Genus Ovactis
- Genus Paranactinia
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Brusca, R.C. & Brusca, G.J. 2002. Invertebrates Second Edition Sinauer Associates. ISBN 0-87893-097-3
- ↑ Molodtsova, T. (2015). Botrucnidiferidae Carlgren, 1912. By: World Register of Marine Species on 2016-02-10.
- ↑ Molodtsova, T. (2015). Cerianthidae. In: Fautin, Daphne G. (2011) Hexacorallians of the World. By: World Register of Marine Species on 2016-02-10
- ↑ Tina Molodtsova (2011). "Penicilaria". World Register of Marine Species. Besoek op 20 Januarie 2012.
Hickman (2008), Integrated Principles of Zoology (14th ed.), New York: McGraw-Hill, ISBN 978-0-07-297004-3
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Foto's van Ceriantharia
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Ceriantharia
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ceriantharia.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia