Doringolm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Chaetachme aristata)
Jump to navigation Jump to search
Doringolm
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
Orde: Rosales
Familie: Ulmaceae
Genus: Chaetacme
Spesie: C. aristata
Binomiale naam
Chaetacme aristata
Planch., 1848

Die Doringolm (Chaetacme aristata)[1] is 'n boom wat tot 13 m groot kan word en kom voor vanaf Port Elizabeth tot in die noorde van KwaZulu-Natal. Dit kom ook voor by strome en in klowe in Gauteng, Mpumalanga en Limpopo. Die boom kry 'n digte blaardak en veral laag af. Die blare is donkergroen, dik en leeragtig elk met 'n borselhaar aan die punt. Gepaarde dorings word in die blaaroksels gevind. Die vrugte is geel, sowat 1.5 cm in deursnee. Die hout is hard en gelerig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]