Pêrel-vlindervis

From Wikipedia
(Redirected from Chaetodon madagaskariensis)
Jump to navigation Jump to search

Pêrel-vlindervis
Bep chaetodon madagaskariensis.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Rhombochaetodon
Spesie:
C. (R.) madagaskariensis
Binomiale naam
Chaetodon (Rhombochaetodon) madagaskariensis
Ahl, 1923
Sinonieme

Chaetodon madagascariensis (lapsus)

Die Pêrel-vlindervis (Chaetodon madagaskariensis) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Algoabaai. Die vissie word tot 13 cm lank en kom in koraal- en rots riwwe voor, van 10 – 70 m water. In Engels staan die vis bekend as die Pearly butterflyfish en kan in akwariums oorleef.

Sien ook[edit | edit source]

Bron[edit | edit source]

Eksterne skakel[edit | edit source]