Chalumnarivier
Voorkoms
Chalumnarivier Tyolomnqa | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Monding | Indiese oseaan |
Monding-hoogte | 1 m |
Koördinate: 33°13′29″S 27°34′57″O / 33.22472°S 27.58250°O |
Die Chalumnarivier (Xhosa: Tyolomnqa) is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat in die Indiese Oseaan naby Oos-Londen uitmond.[1]
Ontstaan en roete
[wysig | wysig bron]Twee riviere vloei saam om die Chalumnarivier te vorm by 33°04′35″S 27°25′51″O / 33.0764°S 27.4307°O op die kusplato van die voormalige Ciskei, vanwaar dit verder ooswaarts kronkel. Vir sy laaste kilometers swenk die rivier suidwaarts op pad see toe. Dit mond uit in 'n getymeer slegs 3,5 km suidwes van Kayser's Beach.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Coastal dune dynamics and management[dooie skakel]
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van Chalumnarivier se monding by Geonames.org (cc-by)