Chanathip Songkrasin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Chanathip Songkrasin 2019.jpg

Chanathip Songkrasin (Thai: ชนาธิป สรงกระสินธ์, uitgespreek [t͡ɕʰā.nāː.tʰíp sǒŋ.krā.sǐn]; gebore op 5 Oktober 1993), eenvoudig bekend as Jay (Thai: เจ, uitgespreek [t͡ɕēː]) is 'n professionele Thai-sokkerspeler wat vir Hokkaido Consadole Sapporo. Hy verteenwoordig ook die nasionale span van Thailand.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]