Charis Michelsen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Charis Michelsen
Geboortenaam Charis Elisa Michelsen
Geboorte 30 Desember 1974 (1974-12-30) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charis Michelsen (gebore 30 Desember 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tromeo and Juliet (1996), Bringing Out the Dead (1999), The Price of Air (2000), en Wonder Boys (2000).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1996: Tromeo and Juliet
  • 1997: I Married a Strange Person!
  • 1998: Perfect Lies
  • 1999: Bringing Out the Dead
  • 1999: Dead Man's Tango
  • 1999: Every Messiah Is a Liar
  • 2000: The Price of Air
  • 2000: Wonder Boys
  • 2001: Orphan
  • 2005: Erosion

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1998: The Last Lie

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]