Charles Trowbridge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Charles Trowbridge
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1882-01-10)10 Januarie 1882
Veracruz, Meksiko
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 30 Oktober 1967 (op 85)
Los Angeles, Kalifornië
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Trowbridge (10 Januarie 1882 – 30 Oktober 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man with Nine Lives (1940), Captain America (1944), Valley of the Zombies (1946), en Tarzan and the Huntress (1947).

Biografie[wysig | wysig bron]

Trowbridge is gebore in Veracruz, Meksiko, waar sy vader in die diplomatieke korps van die Verenigde State gedien het. Hy het 'n koffieplantasie in Hawaii bestuur voordat hy in toneelspel gewaag het.[1] Trowbridge het gesterf in Los Angeles, Kalifornië.

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1915: Prohibition
  • 1915: The Siren's Song
  • 1915: Sunday
  • 1919: The Eternal Magdalene
  • 1922: Island Wives
  • 1931: Damaged Love
  • 1931: I Take This Woman
  • 1931: The Secret Call
  • 1938: Gang Bullets
  • 1940: The Man with Nine Lives
  • 1940: The Fatal Hour
  • 1941: Great Guns
  • 1944: Captain America
  • 1945: Youth for the Kingdom
  • 1946: Valley of the Zombies
  • 1947: Tarzan and the Huntress

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1966: Dr. Satan's Robot

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "It Seems He's Seen Life, as They Say". The Brooklyn Daily Eagle. New York, Brooklyn. May 6, 1934. p. 54. Besoek op January 23, 2017 – via Newspapers.com. Sjabloon:Open access

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]