Charlie David

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Charlie David
Geboortenaam Charles David Lubiniecki
Geboorte 9 Augustus 1980 (1980-08-09) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Vervaardiger, regisseur, en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charlie David (gebore 9 Augustus 1980) is 'n Kanadese vervaardiger, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mulligans (2008) en Paternity Leave (2015), en in die televisiereeks Bump! (2004).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: A Four Letter Word
  • 2008: Mulligans
  • 2011: Judas Kiss
  • 2013: I'm a Porn Star
  • 2014: More Scenes from a Gay Marriage
  • 2015: Paternity Leave
  • 2016: I'm a Pornstar: Gay4Pay
  • 2016: Balls
  • 2017: PolyLove
  • 2018: Pat Rocco Dared

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2000: Under the Pink Carpet
  • 2004: Bump!
  • 2004: Dante's Cove
  • 2004: Crash Test Mommy
  • 2005: Here! Backlot
  • 2015: Little Obsessions
  • 2017: Popporn
  • 2018: Dating Unlocked

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Time Machine: St. Peter - The Rock
  • 2005: MTV & Logo Present 'The Out 100'
  • 2012: Positive Youth

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2002: Holy Terror
  • 2014: The Making of 'More Scenes from a Gay Marriage'
  • 2015: The Making of 'Paternity Leave'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]