Charlie Shotwell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Charlie Shotwell
Geboorte 17 Julie 2007 (2007-07-17) (12 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2013–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charlie Shotwell (gebore 17 Julie 2007) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Man Down (2015), Captain Fantastic (2016), The Glass Castle (2017), en All the Money in the World (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2015: Man Down
  • 2016: Captain Fantastic
  • 2017: The Glass Castle
  • 2017: All the Money in the World

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]