Chelsea Ricketts

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Chelsea Ricketts
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chelsea Ricketts (gebore 29 Oktober 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Secret Life of the American Teenager (2008), True Blood (2008), The Killing (2011), en Scream Queens (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Missionary Man
  • 2012: Crooked Arrows
  • 2013: From Above
  • 2018: The Amityville Murders
  • Shih Tzunami
  • Dangerous Matrimony
  • The Detective

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2001: Flip Flop Shop
  • 2008: The Secret Life of the American Teenager
  • 2008: True Blood
  • 2011: The Killing
  • 2015: Scream Queens

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: Taken Away
  • 2016: Untitled Castleberry/Davis Project

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]