Tsjeljabinsk
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Chelyabinsk)
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Tsjeljabinsk-oblast.
Ligging in Rusland | Wapen |
Vlag | |
Land | Rusland |
Oblast | Tsjeljabinsk-oblast |
Koördinate | 55°10′N 61°24′E / 55.167°N 61.400°O |
Stigting | 1736 |
Stadstatus | 1871 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 486 vk km |
Hoogte bo seevlak | 220 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2014) | 1 169 982 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 218.7/vk km |
Tydsone | UTC +5 |
- Somertyd | UTC +6 |
Burgemeester | Michail Joerewitsj |
Amptelike webwerf | www.cheladmin.ru |
Tsjeljabinsk (Russies: Челя́бинск) is 'n stad in Rusland wat in 1736 gestig is. Dit is die hoofstad van die Tsjeljabinsk-oblast en het in 2014 'n bevolking van 1 169 982 gehad.
Meteoor
[wysig | wysig bron]Op 15 Februarie 2013 het 'n meteoor naby Tsjeljabinsk ontplof.
Susterstede
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tsjeljabinsk.