Cher

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cherilyn Sarkisian)
Jump to navigation Jump to search
Cher
Cher by Ian Smith.jpg
Cher in 2010
GeboortenaamCherilyn Sarkisian
Geboorte20 Mei 1946 (1946-05-20) (72 jaar oud)
El Centro, Kalifornië
Beroep(e)Sanger
Genre(s)Rock, Pop, Dance
Tipe stemAlt
Instrument(e)Stem
Aktiewe jare1964hede
EtiketteWarner
Geffen
Webwerfhttp://cher.com/
Portal.svg Musiekportaal

Cher (1946–) is 'n Amerikaanse sangeres en rolprentaktrise wat rock/pop liedjies sing.[1] Sy is veral bekend vir haar diep, lae contralto-sangstem.[2]

Sy het in die 1960’s saam met haar man, Sonny Bono, in die groep Sonny and Cher gesing. Hulle groot trefferliedjie was “I Get You Babe". Sy het ook verskeie suksesvolle solo-albums opgeneem, soos Gypsies, Tramps & Thieves, If I Could Turn Back Time en Believe. Haar rolprente sluit in Mask en Moonstruck, waarvoor sy met ’n Oscar bekroon is.

Diskografie[wysig | wysig bron]

Cher in die 1970's
Studio-albums
  • All I Ready Went to Do (1965)
  • The Sonny Side of Cher (1966)
  • Cher (1966)
  • With Love, Cher (1967)
  • Backstage (1968)
  • 3614 Jackson Highway (1969)
  • Gypsys, Tramps & Thieves (1971)
  • Foxy Lady (1972)
  • Bittersweet White Light (1973)
  • Half-Breed (1973)
  • Dark Lady (1974)
  • Stars (1975)
  • I'd Rather Believe in You (1976)
  • Cherished (1977)
  • Take Me Home (1979)
  • Prisoner (1979)
  • I Paralyze (1982)
  • Cher (1987)
  • Heart of Stone (1989)
  • Love Hurts (1991)
  • It's a Man World (1995)
  • Believe (1998)
  • Not.com.mercial (2000)
  • Living Proof (2001)
  • Burlesque (2010)
  • Closer to the Truth (2013)
  • Dancing Queen (2018)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Holden, Stephen (18 Desember 1997). "CABARET REVIEW; On Life's Rough-and-Tumble, via Mama's Tender Heart". ESPN.com. Besoek op 2 Julie 2010. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]