Chimanimani-suikerbos
Voorkoms
Chimanimani-suikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Protea |
Spesie: | P. enervis
|
Binomiale naam | |
Protea enervis Wild, 1956
|
Die Chimanimani-suikerbos (Protea enervis) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Proteagenus behoort. Die plant is inheems aan Zimbabwe en Mosambiek waar dit in die Chimanimaniberge voorkom op hoogtes van 1 680 – 2 000 m. In Engels staan dit as die Chimanimani sugarbush bekend.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronnelys
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chimanimani-suikerbos.