Chris Rankin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Chris Rankin
Geboortenaam Christopher William Rankin
Geboorte 8 November 1983 (1983-11-08) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Rankin (gebore 8 November 1983) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Sorcerer's Stone (2001), Harry Potter and the Chamber of Secrets (2002), Harry Potter and the Prisoner of Azkaban (2004), en Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: Harry Potter and the Sorcerer's Stone
  • 2002: Harry Potter and the Chamber of Secrets
  • 2004: Harry Potter and the Prisoner of Azkaban
  • 2011: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]