Christer Pettersson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
CrillePpopartsthlm.jpg

Carl Gustaf Christer Pettersson (23 April 1947 - 29 September 2004) was 'n Sweedse misdadiger wat 'n verdagte was in die moord op Olof Palme in 1986, die premier van Swede. In 1988 is hy in die distrikshof skuldig bevind aan die moord, maar die volgende jaar op appèl vrygespreek.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]