Christina Cindrich

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Christina Cindrich
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skryfster, vervaardiger, en aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christina Cindrich (gebore 26 Augustus 1981) is 'n Amerikaanse skryfster, vervaardiger, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Spider-Man 3 (2007) en in die televisiereekse Port Charles (1997), CSI: Crime Scene Investigation (2000), en Quintuplets (2004).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Spider-Man 3
  • 2007: 2095

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1997: Port Charles
  • 2000: CSI: Crime Scene Investigation
  • 2004: Quintuplets
  • 2010: Private Islands
  • 2012: Behind the Gates
  • 2014: Global Passport

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Comedy Central Thanxgiveaway: Turkey vs. Pilgrims
  • 2010: Wealth Stripped
  • 2012: India: The Royal Experience
  • 2013: Belize: The Year of the Maya
  • 2013: Six Figure Accessories
  • 2014: Thailand: A Feast for the Senses
  • 2014: The Magic of the Venice Carnivale
  • 2015: The 41st Annual NATAS PSW Emmy Awards

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]