Christopher Adamson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christopher Adamson | |
Geboortenaam | Christopher Warren Adamson |
---|---|
Geboorte | 6 Junie 1956 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christopher Adamson (gebore 6 Junie 1956) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Robin Hood: Prince of Thieves (1991), Judge Dredd (1995), The Count of Monte Cristo (2002), en Pirates of the Caribbean: At World's End (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: Robin Hood: Prince of Thieves
- 1995: Judge Dredd
- 1998: Les Misérables
- 1998: Razor Blade Smile
- 1999: Lighthouse
- 2002: The Count of Monte Cristo
- 2007: Pirates of the Caribbean: At World's End
- 2010: The Scared of Death Society
- 2014: The Sleeping Room
- The Dark Return of Time
- DragonMan: The Adventures of Luke Starr
- Pulp Chicken
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2000: Lock, Stock...
- Skullenia
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: Eye Contact
Video's
[wysig | wysig bron]- 2007: Freakshow
- 2008: Allan Quatermain and the Temple of Skulls
- 2009: The Making of 'Mutant Chronicles'