Christopher Rich (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Christopher Rich
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher Rich Wilson
Geboorte 16 September 1953 (1953-09-16) (66 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher Rich (gebore 16 September 1953) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Joy Luck Club (1993) en in die televisiereekse The Adventures of Brisco County Jr. (1993), Reba (2001), en Boston Legal (2004).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1989: Prisoners of Inertia
  • 1993: The Joy Luck Club
  • 2016: Cassidy Way
  • Land of the Free

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1987: The Charmings
  • 1988: Smart Guys
  • 1991: Sibs
  • 1993: The Adventures of Brisco County Jr.
  • 1994: The George Carlin Show
  • 1997: Alright Already
  • 2001: Reba
  • 2004: Boston Legal
  • 2007: Project Mom

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1985: The Recovery Room
  • 1990: Archie: To Riverdale and Back Again
  • 1991: In the Line of Duty: Manhunt in the Dakotas
  • 2011: My Freakin' Family

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]