Chroom-51
Voorkoms
Algemeen | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam | Chroom-51 | |||||||||||||||
Protone | 24 | |||||||||||||||
Neutrone | 27 | |||||||||||||||
Kernspin | 7/2-[1] | |||||||||||||||
Massa-oorskot | -51448,8 keV[1] | |||||||||||||||
Status | ||||||||||||||||
Status | radioaktief, kunsmatig[1] | |||||||||||||||
Halfleeftyd | 27,7025 dae | |||||||||||||||
Vervalvorm | elektronvangs[1] | |||||||||||||||
Navigasie | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Lys van isotope | ||||||||||||||||
Portaal Chemie | ||||||||||||||||
Portaal Fisika |
Chroom-51 (chemiese notasie 5124Cr) is 'n radioaktiewe isotoop van chroom.
Spoorder
[wysig | wysig bron]Hierdie radioaktiewe isotoop is gebruik in navorsing van die rol wat chroom in die menslike liggaam speel en die verskil tussen normale pasiënte en pasiënte met hemachromatosis uit te wys. Die stabiele isotoop chroom-53 word meer vir hierdie doeleindes aangewend[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G. Audi, O. Bersillon, J. Blachot, A.H. Wapstra IUPAC
- ↑ Advances in Isotope Methods for the Analysis of Trace Elements in Man Malcolm Jackson, Nicola Lowe CRC Press, 2000, ISBN 1-4200-3671-8, ISBN 978-1-4200-3671-8