Cindy Morgan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cindy Morgan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 September 1954 (1954-09-29) (65 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cindy Morgan (gebore 29 September 1954) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Caddyshack (1980), TRON (1982), en Galaxis (1995), en in die televisiereeks Falcon Crest (1981).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1979: Up Yours
  • 1980: Caddyshack
  • 1982: TRON
  • 1995: Galaxis

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1981: Falcon Crest
  • 1982: Las aventuras de Frank Buck
  • 2012: Chicly Geek

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1985: Solomon's Universe
  • 2009: Caddyshack: The Inside Story

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]