Cindy Robinson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cindy Robinson
Geboorte 6 April 1968 (1968-04-06) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cindy Robinson (gebore 6 April 1968) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Paprika (2006) en Predators (2010), en in die televisiereeks Sonic Boom (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: Paprika
  • 2010: Predators
  • 2012: Animen: The Galactic Battle
  • 2012: Monster High: Friday Night Frights
  • 2014: Mobile Suit Gundam Unicorn 7

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2002: Virgin Touch
  • 2003: Green Green
  • 2006: Flag
  • 2006: Ghost Slayers Ayashi
  • 2007: Blue Dragon
  • 2009: Superman: Red Son
  • 2010: Monster High
  • 2013: Digimon Fusion
  • 2014: Sonic Boom
  • 2015: Popples

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: A Martian Christmas
  • 2013: Monster High: 13 Wishes

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2002: Viper GTS
  • 2004: Angel Blade Punish!
  • 2007: LeapFrog: A Tad of Christmas Cheer
  • 2009: LeapFrog: Let's Go to School
  • 2010: LeapFrog: Math Adventure to the Moon
  • 2011: Leapfrog: Phonics Farm
  • 2012: Leapfrog: Numberland

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]