Purperbandsuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cinnyris bifasciatus)
Jump to navigation Jump to search

Purperbandsuikerbekkie
Purple-banded Sunbird (Cinnyris bifasciatus).jpg
Mannetjie by die Ngwenya-oord, Mpumalanga, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. bifasciatus
Binomiale naam
Cinnyris bifasciatus
(Shaw, 1812)
Sinonieme

Nectarinia bifasciata

Die Purperbandsuikerbekkie (Cinnyris bifasciatus) is 'n algemene standvoël in boomveld, vogtige savanne en kusstruike. Die voël is 10 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Purple-banded Sunbird.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia bifasciata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.