Maricosuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cinnyris mariquensis)
Jump to navigation Jump to search

Maricosuikerbekkie
Maricosunbird.jpg
Mannetjie in Uganda
Marico sunbird, Cinnyris mariquensis at Mapungubwe National Park, Limpopo, South Africa - female.jpg
Wyfie in die Mapungubwe Nasionale Park, Limpopo, Suid-Afrika
Geluid aangeteken in Krugerwildtuin, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. mariquensis
Binomiale naam
Cinnyris mariquensis
Smith, 1836
Sinonieme

Nectarinia mariquensis

Die Maricosuikerbekkie (Cinnyris mariquensis) is 'n algemene standvoël in boomveld en savanne, dikwels in redelik dorre gebied. Die voël is 12 cm groot en weeg 8 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Marico Sunbird.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia mariquensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]